Popia News

POPIA het op 1 Julie 2021 in werking getree maar dit voorkom dat nie almal seker is wat om te doen en wie daaraan moet voldoen nie. Die volgende inligting kan dalk van waarde wees. POPIA came into effect on the 1st of July 2021 and yet not everyone is sure what to do and… Continue reading Popia News

Digital Signature

Ons maak gebruik van ‘n stelsel waarop dokumente digitaal geteken word (veilig) sodat dit makliker is vir kliĆ«nte wat nie nou toegang het tot drukkers en skandeerders om dit maklik te kan teken. Onderstaande 3 dokumente kan u bystaan wanneer dit kom by die registrasie vir die digitale handtekening. We make use of a system… Continue reading Digital Signature