Ons maak gebruik van ‘n stelsel waarop dokumente digitaal geteken word (veilig) sodat dit makliker is vir kliĆ«nte wat nie nou toegang het tot drukkers en skandeerders om dit maklik te kan teken. Onderstaande 3 dokumente kan u bystaan wanneer dit kom by die registrasie vir die digitale handtekening.
We make use of a system on which documents can be signed digitally (safely) to make it easier for our clients that does not currently have access to printers and scanners to sign the documents. Below are 3 documents that can assist you in creating the digital signature.
Die nuwe dokumente het ‘n spesifieke plek wat ingekodeer is waar die handtekening gemaak moet word en dit wil voorkom dat dit nie vir almal op die regte plek is nie. Dit is nie ‘n probleem nie, solank dit geteken is. So aan die linkerkant waar die bladsye is kyk vir die blou HERE blokkie en gaan na daardie bladsy wat dan vir jou ‘n groen Sign Here blokkie sal aantoon. Klik daarop en die handtekening sal bygevoeg word.
It will seem that the new documents that are created a specific place for signature has been coded in so look for the blue HERE block and go to that page and on that page you will see a green block Sing Here. Click on the green block and the signature will be added in. This seems to not be on the correct place for everyone, but it is not a problem, just as long as the document is signed.
There is more than one page that must be signed.